Client Comments & Testimonials
Comments
Marizanne Griesel – Kempton Park
- Eerstens baie opvoedkundig. Tweedens baie professioneel. Derdens maar nie die minste nie, baie ontspannend. Heerlike atmosfeer.Baie mooi skoon en netjies, wat n mens laat tuis voel. Sal dit sterk aanbeveel. - Liesl Smit
- Wonderful. Marizanne is amazing. - Nadine
- Dit was wonderlik. My vel voel skoon en fantasties. - Rita Engelbrecht
- 'n Wonderlike ervaring, aanbeveling vir elke vrou - Elise Roux
- Baie vriendelik. Voel tuis. Dis goed om te weet wat ek nou op my vel kan gebruik. - Engela Steyn.
Rika Wagner – Pretoria
- Baie proffesioneel en ontspanne. Puik. Dankie - Cindy Greeff
- Ontspannend; vel voel soepel en mooi skoon - Amanda Cronje
- Het baie welkom gevoel, goed ingelig en hou regtig baie van julle produkte. Baie Dankie - Zelda van Rensburg
- Baie ontspannend en my gesig voel fantasties na die behandeling. Baie dankie vir die vriendelike diens. - Corrie labuschagne
- Die behandeling was fantasties en beveel Delicato aan vir enige persoon. - Cindy Du Toit
Desiree De Villiers – Pretoria
- Die vertrek is baie stil en ontspannend. Vel voel wonderlik na die behandeling. Dankie Desiree wa alle produkte verduidelik het en vir die advies. Sy het n goeie manier om n mens gemaklik en welkom te laat voel. - Sandra Nel
- Bied iets heeltemal anders (medisynes) vir die vel, as ander skoonheidsprodukte. Facial professioneel gedoen en terapeut is baie knap. - Leonie Marais
- Die terapeut is kundig en vaardig op haar gebied. Dit was n positiewe ervaring. Dankie - Janine Viljoen
- Baie professioneel. My vel voel vars en tintelind. Word sterk aanbeveel. Desiree was great!! - Elize Kramer
- Very refreshing. Could get addictive. Looking forward to next time. - Jane Black
